René Coetzer
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Burger en chips

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Where is René?Teleportation.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Jy moet al jou ouers se geld spandeer.

‘n Helpie is sinoniem met…
Uitdagings

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Sophie van Mamma Mia. Want ek wil in Griekeland bly.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Walking on a Dream, deur Empire of the Sun.