| Ulrich Coetzee Nuwe vriende te ontmoet en bus ry met vriende . As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Mieliepap en boerewors Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Ulrich and the Sword of light-Sword of light special power. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Als is verniet in die winkels. ‘n Helpie is sinoniem met… Trots As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Spiderman Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Thunderstruck-AC/DC |