Amori Coetzee
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe mense te leer ken , Om my beste te down in alles wat ek aanpak , Om meer van myself te leer ,en om n inpak in ander se lewens te maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Waatlemoen

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Sports 2024/2025 want sport Kan enige iets wees Soos regte sport en pret in die lewe , my spesiale vermoë sal Om die beste kwaliteit in elkeen te Sien wat aan my speletjie deelneem

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Nationale netbal dag , dit Moet n publieke vakansiedag wees ,almal Moet op daai dag netbal speel

‘n Helpie is sinoniem met…
Deursettingsvermoë

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Ek sal die ma van Incredibles wees , want dan is ek so flexible so ek gaan nooit n spier kan reel nie

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
O kind , deur Bernice west