Taylem Casanoves
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om die helpie "magic" te ervaar.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pasta met feta en tamaties of n rou tamatie

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
"Sports Mania" dit sal 'n lekker speletjie wees dat jy met jou vriende enige sports speel.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
In ales wat jy doen moet jy goedhartig wees.

‘n Helpie is sinoniem met…
Guts

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Cinderella want sy is vol liefde, sy sit almal in haar eie skoene in.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
"I Remember Everything" by Zach Bryan