Stefan Britz
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Sport en vriende

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Steak

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Rugby 22 - Spoed

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet n hond aanneem

‘n Helpie is sinoniem met…
Help jou naaste

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Siya Kolisi (chasing the sun) - om die beste in die wereld te word deur harde werk

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Fuel - Metallica