Lili Bouwer
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om deel van Helpmekaar te wees.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
LEWE SOOS LILI - die vermoë om mense te help

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet oefen

‘n Helpie is sinoniem met…
Huis

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Tom Cruise as gevolg van al sy avonture

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Happy - Pharrel Williams