Colin Winnan
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak en n nuwe skool.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Spaghetti

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Feeling Lucky. Bring good luck to everybody that needs it.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Niemand mag kwaad raak nie.

‘n Helpie is sinoniem met…
Vriendelikheid

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Harry Potter, want hy het Magical Powers

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Don't stop believin gesing deur Journey