| Ruben Vorster Al die nuwe mense wat ek gaan ontmoet As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Alfredo pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? RV Sport 2025; Super spoed. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Alle Suid-Afrikaners moet die Springbokke ondersteun ‘n Helpie is sinoniem met… Trots As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Batman, want hy veg vir onskuldige mense en hy vat nie nonsens nie Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Die Bloubul |