Kirsten Vorster
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Spaans te leer en nuwe kinders to ontmoet

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Cookie dough

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
The Weird Life of Kirsten Vorster en my vermoë is die van n Telepath

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Geen rommel strooi!

‘n Helpie is sinoniem met…
Lewensreis

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Sophie Foster uit die boek reeks Keeper of the Lost Cities. Ek dink dit sal baie cool wees om saam met verskeie fantasie wesens te leef, ek dink ook dat ons persoonlikhede baie dieselfde is.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Unwritten, Natasha Bedingfield