Johan Venter
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe Helpie vriende te maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Vleis

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
2K23,my spesiale vermoe is om awesome golfer te wees en die toernooi te wen .

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Mense moet nie steel nie.

‘n Helpie is sinoniem met…
Hardwerkend

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Tiger Woods,want ek wou nog altyd in sy skoene loop en kyk wat hy doen elke dag

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Sonneblom