| Mila Botma Om nuwe vriende te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Soup dumplings Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Ultra master mind - mind reading As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Vergeet wat in d verlede gebeur het en staan saam as n nasie ‘n Helpie is sinoniem met… Doelgerig As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Wonder Woman - want sy doen haar bes om mense te red en sy is net wie sy is Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? FeelslikeImfallinginlove - Coldplay |