Miané van Zyl
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Lasagne

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Adopt Me , daar is nie karakters nie maar ek het hierdie speletjie gekies want ek hou baie van diere .

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat jy niks lelik vir enigiemand mag se nie.

‘n Helpie is sinoniem met…
Vriendelikheid

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Lucy van The Rookie,want ek dink dat dit baie interresant is om n polisievrou in Amerika te wees.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
I Don't Wanna Wait - David Guetta