Emma van Wyk
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe vriende

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Potjie kos

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Subway Surf en vlieg

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Elke persoon moet vir een dag ‘n hond aanneem en dit soos hul eie behandel

‘n Helpie is sinoniem met…
Vriend

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Enola Holmes, sy gee nie op nie

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Viva la vida