Kerry-Lee van Rooyen
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe vriende te maak en hokkie

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Shushi

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Engere Overload en my is so iets soos Super Blast wees, met my vriendelijke persoonlikheid en aansteeklike energie mense om my motiveer en laat lag.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om veel as moontlik vriendje te maak

‘n Helpie is sinoniem met…
Ondersteuning en hulp aanbied

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
As ek 'n karakter uit die Dork Diaries-boeke moes wees, sou ek Nikki Maxwell kies. Sy is dalk 'n bietjie ongemaklik en voel soms soos 'n "dork," maar sy het 'n sterk sin vir humor en is altyd op soek na kreatiewe maniere om haar uitdagings aan te pak. Nik

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Lag - Ons