| Matthew van Lingen Saam sussie in skool te wees, nuwe vriende te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Firewatch / invisible As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? wees vriendelik met mekaar ‘n Helpie is sinoniem met… Akademie / Netheid As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? weet nie Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? movies - Alfie Templeman |