Abbigail van Geest
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe maats te maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Mieliepap(my ma sin)

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
build your world - spesiale vermoe sal wees om te kan vlieg

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Niemand mag mekaar boelie nie

‘n Helpie is sinoniem met…
is daar vir mekaar

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
My little mermaid, die see is rustig en mooi en onbekend baie te kan explore

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
beautiful things - Benson Boone