Cullen van Deventer
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Ek sien uit na die hokkie (en dalk tennis), en ook na my derde taal

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
My pa se steak

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Minecraft - 'n goeie meganiese bouer

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Geen mens mag 'n ander mens seermaak of boelie nie.

‘n Helpie is sinoniem met…
hulpvaardig

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Willy Wonka - ek kan baie sjokolade eet

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Crazy - Gnaris Barkley