Danielle van der Westhuysen
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak en ander nuwe geleenthede wat nie by die laerskool is nie

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Hogwarts Legacy. My spesiale vermoë is om mense se geadgtes te lees en te weet wat hulle dink.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet vir ‘n dag alles doen wat blou verwant is

‘n Helpie is sinoniem met…
Bedagsaam en onbaatsugtig

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Annabeth Chase, want sy is my gunsteling karakter uit my gunsteling boek. Sy is ‘n interesante karakter en dit sou lekker wees om vir ‘n dag soos sy te wees.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Wildest Dreams