Janu van der Westhuizen
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe geleenthede

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Butter chicken curry

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Ys aan ‘n Eskimo - om absoluut enige iets te verkoop

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Smile a while

‘n Helpie is sinoniem met…
Godsvreesend

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Brian van Fast & Furios want hy ry ‘n Skyline

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Toby Mac - Speak Life