| Livia van der Walt Nuwe vriende en uitdagings. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Jet Set Journey. Spesiale vermoë om na enige plek in die wêreld te gaan deur net my verbeelding te gebruik. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat almal goeie dade vir een dag moet doen. ‘n Helpie is sinoniem met… Hardwerkend As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Brave want sy is bang vir niks en ‘n “go-getter”. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Lag (deur ONS) |