Nina van der Nest
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Die hele ervaring.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Bagels, tacos, nachos en flings

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Ek weet wat jy weet - My spesial vermoe sal wees om mense se gedagtes te kan lees.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat almal mekaar moet respekteer en geen negatiwiteit gespreek mag word nie.

‘n Helpie is sinoniem met…
Jouself

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Repunzel (tangled) - omdat sy entoesiasties is oor die wereld en al die nuwe ervaring.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Roses - Jenna Raine