| Milan Botha Om te groei (letterlik en figuurlik) As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Piesangs Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Geheime Avonture. Om mense te maak lag. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om iets goed vir iemand anders te doen ‘n Helpie is sinoniem met… Trots As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Harry potter want ek wil die avonture wat hy deur gaan ook beleef. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Happy People by Little big town |