Liandi van der Merwe
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om elke dag bus te ry en met nuwe mense te gesels

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Kapok aartappels, pork-belly en broccoli slaai.

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
“Blondie” en ek sal kan vlieg.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Wees vriendelik en respekvol teenoor ander mense.

‘n Helpie is sinoniem met…
Bevoorreg

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Julie, van “Julie and the Phatoms” want sy kan spooke sien.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Geronimo (Sheppard)