Altus van den Berg
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Sport

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Shushi

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Die Windbreker ?? en my “Superpower”is om te vlieg

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat daar geen onregverdigheid in die wereld mag wees nie vir een dag nie

‘n Helpie is sinoniem met…
Deursettingsvermoë

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Tom Holland in Uncharted want ek hou van n avontuur

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Miles on it