Sumarie Truter
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Vrienskap

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Mango

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Roblox vlieg

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat ons nie op Vrydae skool/werk toe hoef te gaan nie.

‘n Helpie is sinoniem met…
Trots

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Outer Banks "Sarah Cameron" omdat sy by die see bly

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
"Sexy back" Justin Timberlake