Lea Tonkin
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om saam my broer in die skool te wees en die begin van n nuwe journey!

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sjokolade

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Ek ken regtig nie videospeletjies nie

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Geen rook!

‘n Helpie is sinoniem met…
Live Life!

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Phoenix in Top Gun: Maverick - sy is tough!

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Stargazing van Myles Smith