Mia Swanepoel
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Die nuwe geleenthede en maats

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Chicken en dumplings

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
PAC-MAN.Ek jaag spoke/geleenthede

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Elke liewe persoon moet hulle omgewing skoon maak en ophou besoedel

‘n Helpie is sinoniem met…
Omgee

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Claudia Kisi van die Baby-Sitters Club.Claudia is Lojaal,Betroubaar en kreatief

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Hey sonneblom-Droomsindroom