Zander Strydom
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe vriende

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pasta

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
"Echoes of Eternity" "Time Warp" om tyd stadig te maak en "Wisdom"

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om die waarheid te praat/ mag nie jok nie

‘n Helpie is sinoniem met…
Ondersteun

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Doctor Strange, want "Doctor Strange" verskuif die grense van menslike begrip.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Calum Scott- Rise