Danìke Strauss
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe skool en sport geleenthede

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Plaatkoekies

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Life and times of D - Om mense se gedagtes te kan lees

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat almal moet rommel optel en skoonmaak sodat die wêreld 'n skoner en mooier plek akn wees.

‘n Helpie is sinoniem met…
Uitnemendheid

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Scarlet - Scarlet & Ivy Book reeks

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Somewhere only we know - Rhianne