| Mia Steyn Vir al die nuwe vriende!! As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? braaivleis en aartappels(enige vorm) Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Mia’s life adventures en my spesiale vermoë is dat ek diere kan verstaan As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet hulle dag spandeer met hondjies ‘n Helpie is sinoniem met… ‘n amazing en lekker mens As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Ariel omdat sy enige tyd wanneer sy wil kan gaan swem in die see en sy kan onderwater asemhaal Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Sweet Disposition deur The Temper Trap |