| Leandi Steyn Ek sien uit na die gees As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? F1 racing Kan Baie vinnig ry As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om nie die wereld te vermors nie ‘n Helpie is sinoniem met… ? Plek waar jy behoort As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Merida in die movie Brave want ek wil perdry en boogskiet Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Lag van ONS |