Luke Solomon
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om my toekoms te bou, nuwe vriende te maak en groot in sport en kultuur.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
French Toast!

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Luke se avontuulike drome -Om enige iets in n avontuur te omskep-van opstaan tot slaaptyd

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal MOET Rugby speel????

‘n Helpie is sinoniem met…
die Helpie ketting

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Luke Skywalker…hy baklei euwel met liefde en kompassie en nie met geweld nie

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Don’t stop me now