| Elle Smuts Om my plek te vind in die wereld. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Prawn paella - maar net my pappa sin?? Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Up and beyond, en my spesiale vermoe sou wees dat ek kan vlieg en dat ek baie vinnig kan hardloop . As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat daar geen romel mag neer gegooi word nie! En as jy romel sien moet jy dit opte. ‘n Helpie is sinoniem met… Hardwerkend As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Wonder woman , want sy is baie slim en sy help ander wat nie hulle self kan help en sy probeer die wereld n beter plek maak en sy maak slim besluite en sy kan vir haar self dink en sy is nie ongeskik of lelik met enige iemand sy is so vriendelik en sy is Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Walking on sunshine - Katrina and the waves |