| Mila Smith Produksie As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Spagetti Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Mindcraft ek hou daarvan om kreatief te wees As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Niemand mag een negatiewe word sê nie ‘n Helpie is sinoniem met… Sukses As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Wonder Woman want sy gee nooit op nie Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Someone to you (Banners) |