Mila Smit
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Slap chips met sout en asyn spice

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Mila’s World, teleportation

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Geen huiswerk!

‘n Helpie is sinoniem met…
Wees jou beste self!

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Mel van The Descendants; sy is nie bang om haarself te wees nie en op te staan vir waarin sy glo.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
New Romantics - Taylor’s version