Milla Schroeder
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Ek sien uit om nuwe mense te ontmoet

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pasta

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Kekkel en kraai- ek kan in aksente lag en klets

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Elke keer as jy jou pa sien, moet jy n slegte dad joke vertel

‘n Helpie is sinoniem met…
Vriendlikheid

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Arya van Inheritance cycle, sy het baie rondgereis met interessante mense

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Eye in the sky- Alan Parson's project