| Cathri Botha Die nuwe vakke en die buddies As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Enige tiepe tjips Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Die naam sou "Die skool lewe" wees en my spesiale vermoe is sing. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet 100 handvolle rommel optel dan hoef seelewe nie meer te ly nie. ‘n Helpie is sinoniem met… Saamwerk As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Ek sou Eragon wees want sy lewe is vol avontuur Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Op klavier sou ek Rush E wou speel en met die foon sou ek the Nights speel |