| Reinhardt Roets Om nuwe mens te ontmoet As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Burgers Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? AO tennis om die vermoe om goed tennis te kan speel As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? wees vriendelik en vol geluk ‘n Helpie is sinoniem met… iemand wat omgee en hou van om te help As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Spiderman Dit sou lekker wees om in die stad rond te swaai en mense te help Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Believer deur Imagine Dragons |