Aiden Riadi
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak en die helpie ways te ervaar

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Minecraft spesiale vermoe is om goed te ontwerp uit niks uit nie

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Doen een goeie daad vir die dag

‘n Helpie is sinoniem met…
Grit

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Liam Neeson ek sal baklei vir wat reg is

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Meisies wat kan vasdans - Wentzel