| Alexander Prins Om nuwe vriende te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Invader Alex - om die krag te hê om die kans dat iets kan gebeur te manipuleer. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om vir elke boemelaar wat jy sien, kos te gee. ‘n Helpie is sinoniem met… Geleenthede As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Iron Man, wat ek wil toegang hê tot al sy wysheid en kennis. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Rock with you - Michael Jackson |