Heindrich Pretorius
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Ek sien baie daarna uit om nuwe vriende te maak.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Wêreld in Oorlog! Om die hele tyd nuwe lewe te kry.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Niemand mag op hulle fone wees nie.

‘n Helpie is sinoniem met…
Uitmuntend

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Captain America, hy is 'n ware leier.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
One Vision - Queen