| Müller Potgieter Al die nuwe vriende en mense As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta en maalvleis Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Die waarheid. Om onsigbaar te word As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Niemand mag nee sê nie ‘n Helpie is sinoniem met… Eerlikheid, respek As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Harry Potter Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Boerseun (Jan bloukaas) |