| Jayden Olivier Nuwe uitdagings, nuwe mense ontmoed. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Braaivleis Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? J Sport - Presteer in enige tipe sport. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet saam kuier en braai ‘n Helpie is sinoniem met… n' Leier As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Flash - Kan baie vinnig by enige plek in die wereld uitkom. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Ek ly aan - droomsindroom |