| Lezandri Myburgh Nuwe onderwysers en maats As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Minecraft, om te kan vlieg As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Alles in elke winkel moet verniet wees om te koop?? ‘n Helpie is sinoniem met… n Blink toekoms As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Emma Watson ( Beauty and the Beast) sien mooi in mense raak Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Stargazing, Myles Smith |