| Neil Moore om nuwe mense te ontmoet As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? seekos Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Neilon, geneesende krag om siek mense te genees As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? niemand mag besoedel nie ‘n Helpie is sinoniem met… respekvol As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Percy Jackson van The lost hero by Rick Riordan. Hy sit anders voor homse;f Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? i want to hold your hand by the beatles |