| Monet Mooi Die Groentjie Konsert! As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Macaroni and Cheese Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Flash Formula 1 racing - super speedy driving ability As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? “Yes day” ‘n Helpie is sinoniem met… Selfstandig As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Elena van Vampire Diaries - sy maak seker almal om haar is okay! Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? I Gotta Feeling - Mashup |