| Anja Meintjes Produksie As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Brownies Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? My way. Om te kan vlieg As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Be kind ‘n Helpie is sinoniem met… Beter As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Belly, the summer I turned pretty. Dis my gunsteling boek Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Stargazing |