Ruan Lottering
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Rucraft (soorgelyk aan Minecraft) die vermoë om kreatief te wees om dinge te bou soos ek dit wil hê

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat niemand vir een dag enige slete goed kan sê nie

‘n Helpie is sinoniem met…
Wees net jouself

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Superman omdat hy altyd daar is om.ander te helP

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
NEW DROP deur Don Toliver