| Aldo Liebenberg Sport As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Italiaanse kos Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Free Fall en ek kan terug in tyd gaan As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat almal onder 18 kan bestuur ‘n Helpie is sinoniem met… Welpie As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Flash, want ek kan in sekondes op 'n plek wees. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Flashed Junk Mind van Milky Chance |