Francois Langenhoven
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe mense wat ek ontmoet die Goeie gees interessanter vakke en goeie sport

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Steak

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
GTA Micheal en ek kan tyd vreese

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Alles is verniet

‘n Helpie is sinoniem met…
EK’s ok

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Batman want hys ryk en is so cool met Gadgets en hy help mense

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Views by Drake